{
    "@metadata": {
        "authors": [
            "Anrie",
            "Naudefj"
        ]
    },
    "gadgets-desc": "Laat gebruikers toe om [[Special:Gadgets|CSS en JavaScripts]] geriewe te aktiveer in hulle [[Special:Preferences#mw-prefsection-gadgets|voorkeure]]",
    "prefs-gadgets": "Geriewe",
    "gadgets-prefstext": "Hieronder is 'n lys van spesiale geriewe wat u kan aktiveer.\nHierdie geriewe maak hoofsaaklik van JavaScript gebruik. Dus moet JavaScript in u webblaaier geaktiveer wees.\nHierdie geriewe het geen invloed op hoe hierdie voorkeurbladsy vertoon nie.\n\nHierdie geriewe is nie deel van die MediaWiki-sagteware nie en word gewoonlik deur gebruikers op u tuiswiki ontwikkel en onderhou.\nPlaaslike administrateurs kan die beskikbare geriewe by [[MediaWiki:Gadgets-definition|definisies]] en [[Special:Gadgets|beskrywings]] wysig.",
    "gadgets": "Geriewe",
    "gadgets-title": "Geriewe",
    "gadgets-pagetext": "Hieronder is 'n lys van spesiale geriewe wat gebruikers deur hulle [[Special:Preferences#mw-prefsection-gadgets|voorkeure]] kan aktiveer, soos gedefinieer in [[MediaWiki:Gadgets-definition]].\nDie oorsig bied maklike toegang tot die stelselboodskapblaaie wat elke gerief se beskrywing  en kode wys.",
    "gadgets-uses": "Gebruik",
    "gadgets-export": "Eksporteer",
    "gadgets-export-download": "Laai af"
}